Moeg om moeg te lyk?
   
Die deel van jou liggaam wat eerste jou moegheid verklap, is jou oë. Gelukkig het 'n Suid-Afrikaanse entrepreneur met die ideale oplossing vorendag gekom. Kerryne Krause-Neufeldt het sewe jaar lank aan 'n innoverende oogkussinkie gewerk wat in slegs vyf minute die tekens van tam oë uitwis. eyeSlices laat oë minder rooi en pofferig lyk, terwyl dit donker kringe en plooie minder opsigtelik maak. Dit help ook om die delikate vet rondom jou oë vogtig te hou. Jy kry 'n heerlike. verkoelende effek (sonder die hulp van 'n yskas) wanneer jy dit op jou oë sit. eyeSlices word wêreldwyd in skoonheidspa's gebruik, maar kan ook by die huis of op die vliegtuig ingespan word. Vir 'n handelaar naby jou besoek www.eyeslices.com — dit is local en lekker.

iSlices Partners